
Blomme vir Leon
V. Malherbe
Die eerste populêre liefdesroman vir gay's. Twee mans se paaie kruis op 'n Bolandse dorp. Die een het tot dusver 'n openlike gay lewensstyl in Durban gehad en die ander moet die geheim van sy seksualiteit tot elke prys bewaar Hy is die erfgenaam van 'n magtige wynplaseryk; sy vader is 'n gesiene man wat hom beslis sal onterf as hy moet erken dat hy 'n man liefhet ...
aanwezig in 1 locaties
specificaties
- Boek
- Afrikaans
- Homeros
- 156 p
praktische informatie
ISBN Nummer
0-624-03881-5
Boekcode
IHLIA Homodok cat. (malhe/blo) fb niet uitleenbaar
Taal publicatie
afr [Afrikaans]
Hoofdtitel
Blomme vir Leon
Algemene materiaalaanduiding
2 [Boek]
Eerste verantwoordelijke
Victor Malherbe
Plaats van uitgave
Kaapstad
Uitgever
Jaar van uitgave
2000
Pagina's
156 p
Auteur Achternaam
Malherbe
Auteur Voornaam
V.
Prod country
zuid afrika
Samenvatting - Tekst
Die eerste populêre liefdesroman vir gay's. Twee mans se paaie kruis op 'n Bolandse dorp. Die een het tot dusver 'n openlike gay lewensstyl in Durban gehad en die ander moet die geheim van sy seksualiteit tot elke prys bewaar Hy is die erfgenaam van 'n magtige wynplaseryk; sy vader is 'n gesiene man wat hom beslis sal onterf as hy moet erken dat hy 'n man liefhet ...
Blijf op de hoogte van het laatste nieuws
Nooit meer iets missen? Meld je aan voor een nieuwsbrief van de OBA en ontvang ons laatste nieuws, boekentips, activiteiten en nog veel meer in je mailbox.
Schrijf je in